6ldr0wl2sn2u4llvwduf

Die Steinhoff les in Afrikaans

Die sewe dodelike grafieke van Steinhoff en emosies van beleggers.

In hierdie kursus bespreek Frans die sewe grafieke waar Steinhoff tegnies gewaarsku het. Ons kyk na die historiese grafieke en beklemtoon die rol van tegniese ontleding in die besluitnemings proses van beleggings. Tegniese waarskuwings behoort nie verontagsaam te word nie.


Your Instructor


Frans & Christelle de Klerk
Frans & Christelle de Klerk

Die Pa-en-dogter span Frans en Christelle de Klerk werk al meer as vier jaar saam as tegniese ontleders. Frans se analitiese oog te same met Christelle as geregistreerde aandelemakelaar maak van hulle analiste waarvan rekening gehou moet word.


Course Curriculum


  Die sewe doodelike grafieke en emosie van beleggers
Available in days
days after you enroll

Frequently Asked Questions


When does the course start and finish?
The course starts now and never ends! It is a completely self-paced online course - you decide when you start and when you finish.
How long do I have access to the course?
How does lifetime access sound? After enrolling, you have unlimited access to this course for as long as you like - across any and all devices you own.
What if I am unhappy with the course?
We would never want you to be unhappy! If you are unsatisfied with your purchase, contact us in the first 30 days and we will give you a full refund.

Get started now!